|
Ons JAY-EL Bulveiling vind jaarliks
plaas op die laaste Donderdag van Julie om 11:00 op
die plaas Fraaiuitzicht, Vrede in die Vrystaat.
Ons 3de veiling vind plaas op
26 Julie 2012.
|
Aanbod:
• 50 Bonsmara
bulle
• 50 Bonsmara kommersiële vroulike diere
Nota:
Alle bulle word verkoop onder
die beskerming van die Bonsmara
Beestelersgenootskap
van Suid-Afrika. |


 |
Kontak ons gerus vir gedrukte
katalogusse of enige ander navrae rakende die veiling. |