|
Ons kommersiële vroulike
aanteelveiling vind jaarliks plaas op die laaste
Dinsdag van Februarie om 11:00 op die plaas
Fraaiuitzicht, Vrede in die Vrystaat.
Die volgende veiling sal plaasvind
op 22 Februarie 2011.
Die aanbod sal
bestaan uit:
•
Dragtige koeie
• Dragtige verse
• Oop verse
• Kommersiële bulle |